Tuesday 26 April 2011

SIENER SIEN WAARHEID!!!!1

Op 20 November 1996 berig Die Burger: “Die eerste groot Duitse oorlogskip sedert 1938 het pas in Kaapstad aangedoen en is deur vier Duitse fragatte vergesel.” Is dit toeval dat vyf Duitse skepe daardie jaar in Suid-Afrika aangedoen het? Nee, niks is toevallig nie, en is daardie besoek ‘n proeflopie met die oog op die toekoms.

In Januarie 1997 het Duitsland 56 miljoen dollar bewillig nie net om Luderitzhawe groter en dieper te maak nie maar ook om die spoorlyn na Prieska te herstel en op te gradeer sodat dit tans bykans dubbel die spoorvrag kan dra. Hierdie reuse werk is in September 2000 voltooi

LUDERITZHAWE IN 2008 MET GROOT VRAG SKEPE

No comments:

Post a Comment