Tuesday 26 April 2011

SIENER SIEN WAARHEID!!!!1

Op 20 November 1996 berig Die Burger: “Die eerste groot Duitse oorlogskip sedert 1938 het pas in Kaapstad aangedoen en is deur vier Duitse fragatte vergesel.” Is dit toeval dat vyf Duitse skepe daardie jaar in Suid-Afrika aangedoen het? Nee, niks is toevallig nie, en is daardie besoek ‘n proeflopie met die oog op die toekoms.

In Januarie 1997 het Duitsland 56 miljoen dollar bewillig nie net om Luderitzhawe groter en dieper te maak nie maar ook om die spoorlyn na Prieska te herstel en op te gradeer sodat dit tans bykans dubbel die spoorvrag kan dra. Hierdie reuse werk is in September 2000 voltooi

LUDERITZHAWE IN 2008 MET GROOT VRAG SKEPE

WIE DINK JULLE KAN DIE MAN WEES EN VAN WAAR SAL HY KOM? MENSE VROEER HET GEKYK NA E.T MAAR NOU?

Maar genadiglik sien Siener in een van sy gesigte die nuwe leier na vore tree, ‘n Boereleier, ‘n man met ‘n grys baard in ‘n bruin pak wat soos ‘n Moses van ouds na vore kom om die volk te lei tot vryheid. Een van die besondere gawes van hierdie man is om volksgenote op te beur en op te vorder om saam te staan. In presies watter stadium hy navore tree is nie duidelik nie.

WANNEER DINK JULLE, GAAN SIENER SE TWEEDE EMMER BLOED OMVAL?

Siener sien ‘n verskriklike bloedbad wat in Johannesburg gaan plaasvind. Min mense sal onthou van die nagaanval wat in 1995 vir Johannesburg beplan is waarin Blankes uitgemoor sou word. Omdat die plan egter uitgelek het is dit tot ‘n latere datum uitgestel en wag nou om die draai.